Kamp en Karavaan

Kamp TOERUSTING

Toetsgereedskap

Baie kampeerders is peuteraars, en dis belangrik dat hulle die regte gereedskap het om te sorg dat die voertuig optimaal funksioneer. Hierdie 6-stuk- Automotive Tester Kit van Mac-Afric bestaan uit 'n elektroniese stetoskoop, infrarooi termometer, banddrukmeter, vonkaanduider, kortsluiting-opspoorder en 'n elektroniese penvormige stafie om 'n elektriese stroombaan te toets.

R2 995

Vir meer inligting, skakel , e-pos , of.

You’re reading a preview, subscribe to read more.