25 JAAR VAN DEMOKRASIE – HOE VER HET ONS GEKOM?
Feb 20, 2019
2 minutes
Teboco Mogashoa
Twee geskiedkundige gebeurtenisse sal waarskynlik die politieke landskap definieer, die toon aangee en die bepalende kenmerke van die jaar 2019 wees. Op 27 April vanjaar sal dit presies 25 jaar wees sedert Suid-Afrika se eerste demokratiese verkiesing in 1994. Daar was ’n gees van euforie en ’n atmosfeer van verwagting terwyl die leiers van die wêreld in Suid-Afrika aangekom het om die inhuldiging van
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days