EKOTOERISME: DIE TOEKOMS VAN LANGTERMYNVOLHOUBARE EKONOMIESE GROEI IN SUID-AFRIKA
Apr 17, 2019
2 minutes
Tebogo Mogashoa
Foto © Villiers Steyn
“Suid-Afrika is goed voorbereid om voordeel te trek uit die snelgroeiende wêreldwye ekotoerismebedryf.”
In ’n tyd van beurtkrag, swak ekonomiese groei en volgehoue droogte in sekere dele van ons land, sou ’n mens vergewe kon word as Suid-Afrika se toekoms vir jou droewig lyk. Hierdie siening sal versterk
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days