ON A Regulatory NOTE
Aug 14, 2019
3 minutes
Photo © Mark Dumbleton
LUIPERDKWOTA: 2019
Ons organisasie erken die rol van die Wetenskaplike Owerheid in ooreenstemming met artikels 61 en 62 van die Nasionale Omgewingsbestuur: Biodiversiteitswet (Wet No. 10 van 2004), om die minister te adviseer oor die kwota van trofeë vir luiperdjag in Suid-Afrika. WRSA het onlangs sekere voorstelle aan die Wetenskaplike Owerheid en die departement van omgewingsake gemaak rakende ’n kwota vir luiperdjag vir 2019.
Vir onmiddellike doeleindes het ons aangeraai dat jagkwotas toegelaat
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days