MODERNE WETENSKAP EN TEGNOLOGIE
Aug 14, 2019
3 minutes
Die Industriële Revolusie was en is een van die belangrikste gebeurtenisse in die geskiedenis van die mensdom en het die lewe vir mense regoor die wêreld dramaties verander.
Die Industriële Revolusie het in die tweede helfte van die 18de eeu in Brittanje begin en gevloei uit die begrip van stoomkrag. Daarmee saam het die ontwikkeling van die stoomenjin gekom, wat ons wêreld onherroeplik verander het met masjiene in mynbou, vervoer, tekstielvervaardiging en landbou wat die behoefte aan mannekrag verminder het. Verdere gevolge was die verstedeliking van die bevolking en die ontstaan van die gegoede middelklas.
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days