Weg! Ry & Sleep

Suzuki sluk ’n turbo-pil

Kan Suzuki hoegenaamd ’n voet verkeerd sit? Dié Japannese motorvervaardiger, wat meer bekend is vir sy ysterperde en bootenjins, slaan inderdaad ’n baansyfer met ál sy voertuie.

Wat sportnutsvoertuie betref, kan Suzuki breed glimlag oor sy Jimny wat skaars by ’n handelaar inry voordat ’n nuwe eienaar weer met hom daar uitry. Om alles te kroon het die ontrimpelde Vitara nou ’n turboaangejaagde 1,4 l-viersilinderenjin gekry wat deur Suzuki die K14C – of “Boosterjet”

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg: Ry & Sleep

Weg: Ry & Sleep6 min read
In Die Knyp!
Die vulsel vir hierdie pastei word tuis berei, plat soos ’n pannekoek gemaak in ’n Ziplocksakkie, en dan gevries. Dit maak pasteimaak by jou bestemming so maklik soos ontdooi, vou en braai! (genoeg vir 6) • 1 groot ui, fyngekap• 2 vet wortels, ges
Weg: Ry & Sleep2 min read
Die Rustigheid Van Ruah
Ons probeer om minstens elke twee maande te gaan kamp en het ’n lys van kampplekke wat binne drie uur se ry van die huis af is. Ons het dus min oortuiging nodig om ons Howling Moon-tent in die Renault Duster te laai en vir ’n naweek in die pad te val
Weg: Ry & Sleep11 min read
Haak, Oos-Vrystaat!
Om die een of ander duistere rede bestaan die persepsie dat die Vrystaat vaal, plat en vervelig is, maar dit is ’n wanindruk, een wat sommige Suid-Afrikaners die provinsie net in die verbyry laat ervaar. As jy byvoorbeeld ’n Gautenger is, ry jy waars