Weg! Ry & Sleep

Gemaklik in enige klimaat

E en van die eerste dinge wat jy doen wanneer jy by die kampterrein opdaag, is om jou lêplek vir vanaand gereed te kry. Enige van hierdie elf bekostigbare slaapsakke sal dié takie aansienlik vergemaklik.

Hulle wissel in grootte, vorm en temperatuurgradering, maar een van hulle behoort nommerpas vir jou te wees.

OZTRAIL NULLABAR-DUBBELSLAAPSAK

Kom ons gaan lê, Mamma

As jy en jou ander helfte daarvan hou om styf langs mekaar te slaap – en die een snork die ander nié uit die kooi uit nie – is hierdie die slaapsak vir julle.

Omdat sy bolaag van katoen is, is daar ook nie

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg: Ry & Sleep

Weg: Ry & Sleep11 min read
Haak, Oos-Vrystaat!
Om die een of ander duistere rede bestaan die persepsie dat die Vrystaat vaal, plat en vervelig is, maar dit is ’n wanindruk, een wat sommige Suid-Afrikaners die provinsie net in die verbyry laat ervaar. As jy byvoorbeeld ’n Gautenger is, ry jy waars
Weg: Ry & Sleep3 min read
Stellantis slaan ’n 6
In hierdie uitgawe wyk ons af van die gewone ry-indrukformaat omdat ons by een geleentheid verskeie voertuie getoets het. Dit dien ook sommer as ’n kykie agter die skerms op wat dikwels by voertuigbekendstellings gebeur. Maar kom ons begin by die beg
Weg: Ry & Sleep6 min read
In Die Knyp!
Die vulsel vir hierdie pastei word tuis berei, plat soos ’n pannekoek gemaak in ’n Ziplocksakkie, en dan gevries. Dit maak pasteimaak by jou bestemming so maklik soos ontdooi, vou en braai! (genoeg vir 6) • 1 groot ui, fyngekap• 2 vet wortels, ges