Die Koedoebul
Dec 16, 2019
4 minutes
deur FREDERIK COCQUYT
Foto deur Philip Huebsch.
DIE EDOEBUL, Tsy groot draai horings, is volgens een van die mooiste diere in Afrika. As daar ’n koning onder die w ldsbokke moet we sou hy sekerrlik e kroon beide let k én figuurlik dra.
Om ’n koed ul te jag is nie maklik nie, jy moet op die regte tyd op die regte plek wees om dié uitgeslape bok uit te oorlê. ’n Ou bul kan in ’n oogwink verdwyn, of selfs teen jou verby beweeg sonder om opgemerk te word. Dis dus met goeie rede dat jagters al dekades lank na dié bok as die ‘Grys Skim’ (Grey Ghost) van die bos verwys.
Koedoebulle () is hoofsaaklik boom en struik blaarvreters, maar smul lekker aan peule, kruid
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days