Leer hoe om ’n monotipe afdruk te maak
Feb 25, 2019
1 minute
MOEILIKHEIDSGRAAD: uitdagend TYD: 2 uur
JY BENODIG
♥ lapservet (of enige ander item waarop jy wil druk)♥ ’n vel papier (80 gsm)♥ drukkersink of temperaverf in die kleur van jou keuse♥ rubberroller♥ glasblad (ons het sommer glas uit ’n ou prentraam gebruik)♥ potlood wat nie skerpgemaak is nie
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days