SA Hunter/Jagter

DIE LEEUS LAG TOE LAASTE

Daar waar die Omatakorivier haaks in die Okavangorivier uitmond, naby Mashari, het Herman Ströh, ’n jarelange vriend, die roete suid na die kaplyn geneem. Op sy Toyota 4x4-bakkie het hy ’n 44 gellingdrom diesel en ’n 44 gellingdrom water gehad.

Die minder gewigtige bagasie het koffie, suiker, mieliemeel, sout en anysbeskuit wat sy vrou, Marianna, gebak het, ingesluit. Voor in die bakkie was sy slaapsak, .30-06, patrone, verkyker en die permitte wat hy in Rundu moes kry by Natuurbewaring se kantoor. Ben Beytel was die amptenaar van die Administrasie wat wet en orde moes handhaaf in die destydse Boesmanland in die noorde van Suidwes – die tuiste van die KhoiSan. As hy ’n jagter sonder die nodige permitte sou raakloop, het sodanige persoon groot probleme gehad. In 1983 was die permit vir ’n koedoe en gemsbok R15 elk.

Ek, my skoonpa en oom Chris (skoonma se broer) het toe van Grootfontein by Maroelaboom verby, Boesmanland by die Rooidaghek binnegegaan. Destyds was daar ’n groot

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SA Hunter/Jagter

SA Hunter/Jagter6 min read
The Covid Project
I have been tinkering with the workings of firearms for as long as I can remember – much of it without my dad’s knowledge of the fact that I had made a key for his safe! This systematically developed into an eye for perfection and trying to fill the
SA Hunter/Jagter5 min read
Die Kwêvoël
Ek lê aan vir die trefskoot. My vinger span om die sneller en my asem word ’n fluistering in die Bosveld se stilte. My oë is skerp gefokus, maar voor ek kan vuur, word die rustige atmosfeer deur ’n skie-like skreeu verbreek: “Kwê!” Die koedoe verstar
SA Hunter/Jagter7 min read
DIE 6mm CREEDMOOR IN DIE JAGVELD
My eerste ondervinding met ’n 6mm-kalibergeweer in die jagveld was ongeveer 30 jaar gelede. Ek en my vrou was onderweg na ons huis in Mosselbaai ná ’n besoek aan ’n taksidermis in Tarkastad. Op pad terug deur die pragtige Baviaansriviervallei het ons

Related Books & Audiobooks