SA Hunter/Jagter

DÍT IS HOEKOM ONS JAG!

Daar is al baie geskryf oor “hoekom ons jag” en telkens het ek gewonder oor al die verskillende opinies. Ek dink dis tyd om nou reguit te praat en eerlik met ons-self te wees oor hierdie kwessie.

My mening is reguit en op die man af. Dis nie vir mense met soetsappige en wollerige filosofieë nie. As jy dus kans sien vir ’n ander en meer kritiese siening, lees gerus voort.

VELE VALSE REDES

“Ek jag vir die kuier om die kampvuur saam met my jagpelle,” lees ek in die tydskrif voor my. Nie waar nie! Vir wat het jy dan ten duurste daai groot, gerieflike lapa en ingeboude braai neffens die swembad laat bou? Vir wat ry jy meer as 600km om saam met jou pelle te kan kuier en braai as jy dit net sowel saam met hulle, jou vriende en jou familie

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SA Hunter/Jagter

SA Hunter/Jagter8 min read
Ek Het ’n Vriendin...
Ek het ’n vriendin, maar haar naam is nie Lisa soos Laurika Rauch se vriendin in die liedjie “Lisa se klavier” nie. Buiten ’n klavier, het my vriendin ook ’n plaas in Nieu-Seeland se Suid-Waikato-distrik. Ek het Karen, die vriendin met die plaas en d
SA Hunter/Jagter1 min read
About Our Cover...
The large-calibre British double rifle has always been a favourite weapon for dangerous game such as buffalo and elephant. They are still manufactured in small num- bers by a few rifle makers in Britain, Western Europe and elsewhere, and are very muc
SA Hunter/Jagter6 min read
The Covid Project
I have been tinkering with the workings of firearms for as long as I can remember – much of it without my dad’s knowledge of the fact that I had made a key for his safe! This systematically developed into an eye for perfection and trying to fill the

Related Books & Audiobooks