‘N WENKOMBINASIE VAN LEUPOLD
Oct 14, 2019
3 minutes
Deur JOHAN VAN WYK
Leupold-teleskope en laserafstandmeters is van die gewildste optiese produkte in Suid-Afrika. Deur ’n wye verskeidenheid innoverende, betroubare en bekostigbare produkte te verskaf, gerugsteun deur goeie naverkope-diens, het Leupold oor die jare heen ’n goeie reputasie opgebou. Hul produkte sal plaaslike verbruikers nog baie jare van diens wees.
Soos dit ’n gesoute vervaardiger betaam is Leupold konstant besig om nuwe produkte te ontwikkel en SA JAGTER/ HUNTER het onlangs twee sulke produkte onder oë
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days