SA Hunter/Jagter

BOSPOS Sê jou sê

WENBRIEF

DANKIE WILDBOERE

Jagters kla elke jaar oor wildboere en jagondernemers. Baie voel hulle word op een of ander manier ingedoen: Wildgetalle en spesieverskeidenheid is min, bokke is klein en slag min uit. Boonop word trofeepryse verwag vir horinglengtes korter as die Roland Ward-minimum en BTW word nie vooraf aangedui op die pryslys nie. En om alles te kroon, is gidse baie keer onbekwaam – hulle wys verkeerde bokke uit en sukkel met afstandskat... en so hou die lys aan.

Maar die teenoorgestelde is ook waar. Ek ken baie boere wat die

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SA Hunter/Jagter

SA Hunter/Jagter5 min read
Die Kwêvoël
Ek lê aan vir die trefskoot. My vinger span om die sneller en my asem word ’n fluistering in die Bosveld se stilte. My oë is skerp gefokus, maar voor ek kan vuur, word die rustige atmosfeer deur ’n skie-like skreeu verbreek: “Kwê!” Die koedoe verstar
SA Hunter/Jagter1 min read
Bokspog
GEBORG DEUR: Stevenson Hamilton Die wenner van hierdie maand se Bokspog, Ettiene Erasmus, wen ’n produk beskikbaar op Stevenson Hamilton se webtuiste www.stevenson-hamilton.co.za ter waarde van R1 000. Baie geluk, Ettiene! Om jou prys te eis, stu
SA Hunter/Jagter8 min read
Ons Eie Besonderse BERGBOKKIES
Terwyl ons voor die warm antrasietstofie sit, het ek gehoor oom George kry toestemming by my pa, oom Lawry, dat ek en neef Walter ’n draai kon stap vir ’n ribbok nadat ons die merinoooie en -lammers in die ou waenhuis gaan toemaak het vir die verwagt

Related Books & Audiobooks