SA Hunter/Jagter

BOSPOS Sê jou sê

GOUDMYN VAN WOORDE

Hierdie is nou ’n lekker brief om te skryf. Maar, laat ek by die begin begin.

My man (prof. Leon de Stadler) en ek het in 1994 die Tesourus van Afrikaans die lig laat sien. Dis lank gelede en baie woorde het in die see geloop sedertdien. Ons is nou besig om hom te hersien en by te werk vir NB Uitgewers.

In hierdie span is ek die “woordvanger” en ek lees alles wat ek in die hande kan kry om woorde op te teken vir moontlike opname in dieLeon se naam staan eerste op die buiteblad, so hy kies.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SA Hunter/Jagter

SA Hunter/Jagter2 min read
Redaksioneel
Beste lid en getroue leser, Ek rig hierdie skrywe aan u onder ietwat ongewone omstandighede en in my hoedanigheid as Hoof Uitvoerende Beampte (HUB) van die Suid-Afrikaanse Jagters- en Wildbewaringsvereniging. Weens omstandighede wat na my mening onge
SA Hunter/Jagter4 min read
GRIEKSE MOUSSAKA Met ’n Wildsvleiskinkel
Lae sappige vleis, soet eiervrug, romerige witsous met ’n bros dakkie kaas – alles gebak tot stomende perfeksie. Dít klink mos nou soos ’n plan! Ek het altyd wildsmaalvleis in my vrieskas en het die pakkie koedoevleis só gekyk en net daar besluit dit
SA Hunter/Jagter5 min read
Voorbereiding Vir Die Jagseisoen
Die belangrikste toerusting vir enige jag is kortliks ’n geweer, ammunisie, teleskoop, verkyker, jagskoene, messe en ’n skietstok. Die heel belangrikste hier-van is beslis jou geweer en/of selfs jou boog. As jy ’n jaar gelede jou geweer in die hoek v

Related