SA Hunter/Jagter

LAPUA SE PARMANTIGE 6.5X47

Die meeste lesers is seker bekend met die 6.5x55 Sweedse Mauser van toeka se dae. Hierdie Europese kaliber het groot spore in die jagveld getrap en is vandag steeds baie gewild.

Behalwe vir die Europese 6.5’e van destyds het daar maar min .264”-kalibers in die res van die wêreld ontstaan. Die Amerikaners het wel die .264 Winchester Magnum en ook die 6.5 Remington Magnum ontwikkel, maar die meeste Yanks het nooit ’n groot voorliefde vir die 6.5mm-kalibers ontwikkel nie... tot onlangs toe.

Oor die afgelope 15 tot 20 jaar het daar ’n ongekende belangstelling in 6.5mm-kalibers ontstaan en dit is veral in Amerika waar daar ’n paar nuwes ontwikkel is. Die Amerikaners het uiteindelik die goeie eienskappe van die 6.5’e begin raaksien en waardeer. Dink maar aan die .260 Remington, 6.5 Creedmoor, 6.5 PRC, .26 Nosler, 6.5 Grendel, die 6.5/284 en ander. Op die oog af lyk dit asof al die nuwe 6.5’e in Amerika ontstaan het, maar dis nie so nie.

Die 6.5x47 Lapua is so Euro-pees soos kan kom. Hierdie .264” is in 2005 ontwikkel en bekendgestel deur Nammo Lapua, die ammunisievervaardiger van Finland en die Switserse wapenvervaardiger Grünig & Elmiger. Soos

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SA Hunter/Jagter

SA Hunter/Jagter1 min read
About Our Cover...
The large-calibre British double rifle has always been a favourite weapon for dangerous game such as buffalo and elephant. They are still manufactured in small num- bers by a few rifle makers in Britain, Western Europe and elsewhere, and are very muc
SA Hunter/Jagter4 min read
Pierre Se Herlaaitafel Patroondoppe – Deel 1
Ons manne op pad na ons sewentigs toe het onsself leer herlaai. Daar was nie herlaaitydskrifte, TV, internet, selfone of apps nie. Ons was so min en so wyd verspreid dat ons nie eers van mekaar geweet het nie! Ek het darem ’n 1970-eksemplaar van die
SA Hunter/Jagter8 min read
Afrika Se Superkampioen
“I experienced two very different emotions at the same time: extreme fright, and the utmost respect. As I lay there and looked up at the buffalo, I had nothing but admiration for it, even though it was trying to kill me. For the briefest moment, the

Related