DIE AMBIDEX .22
Dec 16, 2019
4 minutes
Deur SCHALK VERMEULEN
J are gelede, toe ons tydens ’n werkskonferensie aansit vir aandete (en omdat ’n hele paar van die manne aan tafel baie van jag en gewere gehou het) het die gesprek spontaan in daardie rigting beweeg. Een van ons kollegas het baie vinnig ons volle aandag gehad toe hy vra of ons nie weet van iemand wat sou belangstel om sy pa se gewere te koop nie. Sy pa, wat al aangestap het in jare, het besluit dat dit tyd was om dorp toe te trek en dat hy sy vuurwapens wil verkoop.
Daar was drie vuurwapens te koop en een van hulle was ’n Musgrave Ambidex .22 met ’n klomp ekstras, vir slegs R1 000. Ek
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days