SA Hunter/Jagter

STEENBOKJAG IN DIE BO-KAROO

D it is net na halfsewe in die oggend en die son begroet ons met ’n oranje skynsel oor die Bo-Karoovlaktes, nes die warm bladskud van ’n “eg koppetje” boeretroos in ’n man se koue hande.

Dis jagtyd saam met Bo Karoo Hunting Safaris, naby die dorpie Colesberg in die Noord-Kaap, ’n jagonderneming wat ’n passie het en die sleutel tot sukses om selektiewe jag baie professioneel aan te bied.

Die koue oggendluggie demp nie die lus en opgewondenheid om die vrye ooptes en die reuk van die Karoo met sy bossies en wilde vygies te geniet nie. Vandag jag ons nie springbok nie maar steenbok, trofeesteenbok.

HISTORIESE GEBEURTENISSE

In Colesberg (gestig in 1830) word ’n mens vriendelik verwelkom deur die ou historiese geboue. Dis ’n Karooveld-dorpie teenaan Coleskop, ook bekend as Toverberg, wat reeds van sover as 40km weg sigbaar is. Die Oranjerivier (wat daar naby verbyvloei en deesdae as die Gariep bekend staan) het sy naam

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SA Hunter/Jagter

SA Hunter/Jagter4 min read
GRIEKSE MOUSSAKA Met ’n Wildsvleiskinkel
Lae sappige vleis, soet eiervrug, romerige witsous met ’n bros dakkie kaas – alles gebak tot stomende perfeksie. Dít klink mos nou soos ’n plan! Ek het altyd wildsmaalvleis in my vrieskas en het die pakkie koedoevleis só gekyk en net daar besluit dit
SA Hunter/Jagter6 min read
The Covid Project
I have been tinkering with the workings of firearms for as long as I can remember – much of it without my dad’s knowledge of the fact that I had made a key for his safe! This systematically developed into an eye for perfection and trying to fill the
SA Hunter/Jagter5 min read
Springbuck On The Plains Of Gordonia
The Collins English Dictionary defines a habit as “an acquired behaviour pattern regularly followed until it has become almost involuntary”. What has become almost involuntary to me is watching YouTube videos about the art of making and shooting besp

Related Books & Audiobooks