SA Hunter/Jagter

KROKODILKASKENADES

Tussen ’n warboel papierwerk op my lessenaar het die brief gelê. Die netjiese koevert met die afsender se naam, Richard Christensen in vetdruk daarop, het belangrik gelyk. Die kleurvolle groen blomposseël was gestempel: Santa Ãna CA925, 23 Oktober 2018.

Nuuskierig het ek dit oopgemaak en geglimlag. Dit was met ’n outydse vulpen geskryf. Die skrywer, nou 82 jaar oud, het homself voorgestel as ’n vorige kliënt. Hy het my nuutste artikel in die Sports Afield-tydskrif gelees en besluit om die brief te skryf. Die inhoud daarvan was ’n herinnering aan ons krokodiljag in Zambië in die vroeë 1970’s...

Maar laat my by die begin begin, by my aangestelling as ’n nuweling-professionele jagter by Zambia Safaris. My kamp was in die Luangwa-vallei op ’n rivieroewer tussen die noordelike en suidelike Nasionale Parke, aangrensend aan die Munyamadzi-rivier aan die een kant. Die Munyamadzi-wildbewaringsarea was 3 300 vierkante kilometer groot. Die Groot Vyf was volop hier, tesame met groot getalle ander wildspesies soos puku, rooibok, koedoe en sebra. Wanneer die vlakte oorstroom is deur seisoenale reëns, het dit ’n parkagtige vloedvlakte geskep, oorskadu deur .

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SA Hunter/Jagter

SA Hunter/Jagter4 min read
GRIEKSE MOUSSAKA Met ’n Wildsvleiskinkel
Lae sappige vleis, soet eiervrug, romerige witsous met ’n bros dakkie kaas – alles gebak tot stomende perfeksie. Dít klink mos nou soos ’n plan! Ek het altyd wildsmaalvleis in my vrieskas en het die pakkie koedoevleis só gekyk en net daar besluit dit
SA Hunter/Jagter4 min read
Uit Die Blou Van Onse Hemel
Toe ek kind was, het daar in elke respektabele plaashuis ’n lugfoto ge-hang. So ’n skuins skoot oor die werf, met die woonhuis en die hoenderhok en die waenhuis en ’n paar omliggende lande. In swart en wit geneem, en agterna met die hand ingekleur om
SA Hunter/Jagter4 min read
Slagdoppies Watter Om Wanneer Te Gebruik
Theuns Lombard vra my verlede week hoe hy kan weet watter tipe slagdop-pie om saam met sy kruit en koeël in sy .30-06 te gebruik om die beste resultate te verkry. Hy wil ’n 165 grein Barnes TSX-koeël gebruik, saam met Lapua-doppe en Vihtavuori N550-d

Related Books & Audiobooks