SA Hunter/Jagter

INSKIET OP 25M VS INSKIET OP 100M

Dalk het jy ook al op ’n plaas gejag wat nie ’n 100m-skietbaan het nie. Dit het al ’n heel paar keer met my gebeur. Dan stel die boer gewoonlik voor jy skiet sommer ’n skoot op ’n kartondoos wat teen ’n dik boomstam of groot miershoop staangemaak is.

My ondervinding is dat jy met die meeste kalibers op 25m ongeveer 20mm laag moet skiet om naastenby op die papier te wees op 100m. Die presiese hoeveelheid wat

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SA Hunter/Jagter

SA Hunter/Jagter4 min read
GRIEKSE MOUSSAKA Met ’n Wildsvleiskinkel
Lae sappige vleis, soet eiervrug, romerige witsous met ’n bros dakkie kaas – alles gebak tot stomende perfeksie. Dít klink mos nou soos ’n plan! Ek het altyd wildsmaalvleis in my vrieskas en het die pakkie koedoevleis só gekyk en net daar besluit dit
SA Hunter/Jagter4 min read
Uit Die Blou Van Onse Hemel
Toe ek kind was, het daar in elke respektabele plaashuis ’n lugfoto ge-hang. So ’n skuins skoot oor die werf, met die woonhuis en die hoenderhok en die waenhuis en ’n paar omliggende lande. In swart en wit geneem, en agterna met die hand ingekleur om
SA Hunter/Jagter4 min read
Slagdoppies Watter Om Wanneer Te Gebruik
Theuns Lombard vra my verlede week hoe hy kan weet watter tipe slagdop-pie om saam met sy kruit en koeël in sy .30-06 te gebruik om die beste resultate te verkry. Hy wil ’n 165 grein Barnes TSX-koeël gebruik, saam met Lapua-doppe en Vihtavuori N550-d

Related