SA Hunter/Jagter

PROBLEEMDIERE

Die diere is bedrywig daar buite. Springbok wen die wêreldbeker, Bloubul duik die Kerriekoppie mis. Slang is besig met ’n staatstender en Jakkals sit en dut in die parlement. Hier in die somertyd lê Dassie vetgesmeer op Clifton se strand, Apie jaag al om die huis op sy Kersgeskenk en Renoster wys middelvinger vir ’n taxi op die snelweg.

Ja, op planeet Eden is dit maar net nóg ’n dag in die dieretuin. Sommige mense wat die Boek diep lees neem aanstoot wanneer na die mens as ’n dier

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SA Hunter/Jagter

SA Hunter/Jagter3 min read
Hodgdon’s Perfect pattern Powder
As many readers are aware, the price of shotgun cartridges is rocketing skywards for a variety of reasons, and handloading is becoming a more attractive proposition for South African shotgunners. This, however, creates a new set of problems: how to f
SA Hunter/Jagter4 min read
Snelvuur
Just recently, the IUCN (International Union for Conservation of Nature) downlisted the scimitar-horned oryx (Oryx dammah) from Extinct in the wild to Endangered. Thanks to the work done by the Environment Agency of Abu Dhabi, the scimitar-horned ory
SA Hunter/Jagter4 min read
GRIEKSE MOUSSAKA Met ’n Wildsvleiskinkel
Lae sappige vleis, soet eiervrug, romerige witsous met ’n bros dakkie kaas – alles gebak tot stomende perfeksie. Dít klink mos nou soos ’n plan! Ek het altyd wildsmaalvleis in my vrieskas en het die pakkie koedoevleis só gekyk en net daar besluit dit

Related Books & Audiobooks