ONS gunstelinge
Dec 16, 2019
2 minutes
Deur SUZANNE KOTZÉ en
CORNÉ GREEFF suzannek@ctp-mail.co.za
Ligte TEKSTUUR, goeie DEKKING
As ek moet kies tussen verbloemer onder my oë en onderlaag, sal ek eerder sonder onderlaag wees as sonder die verbloemer. Die probleem met baie verbloemers wat jy onder jou oë gebruik, is dat hulle te dik en duidelik sigbaar is en (R325) beskikbaar by Edgars, Edgars Beauty en aanlyn by en . Dit verbloem kringe onder my oë goed, voel veerlig en skep amper iets van ’n “airbrush” voorkoms. Een lagie is al wat jy nodig het, en die stokkie vergemaklik aanwending.
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days