Huisgenoot

DEMS EN TIM SE HEREHUIS

HOE lyk ’n huis wat glansryk genoeg is vir een van die heelal se mooiste vroue? Soos dié een.

Noudat ons pasgetroude voormalige Mej. Heelal Demi-Leigh Nel-Peters wettig nóg ’n van kry – dié van haar nuwe man, Tim Tebow – sal sy haar tasse dalk uitpak in die luukse huis wat die Amerikaanse bofbalspeler en motiveringspreker ses maande gelede gekoop het.

Tim het verlede jaar ’n luukse dubbelverdiepinghuis van R44 miljoen in Jacksonville, Florida, gekoop, het die koerant Jacksonville Daily Record berig en dié foto’s van die huis gedeel. Die eiendomsagent het bevestig die foto’s wat geneem is toe die huis oënskynlik in die mark was, mag gepubliseer word.

Tim (32) het in die omgewing grootgeword, en dié stad is ook waar sy liefdadigheidstigting, The

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Ons Vriendskap Voor En Agter Die Skerms
TOE hulle hoor hulle gaan saam in ’n kortfliek verskyn, het hulle eers ’n bietjie “uitgefreak van opgewondenheid”. Dis immers iets waaroor hulle al ’n paar jaar droom, vandat hulle mekaar ontmoet het. Nou is die Boer soek ’n vrou-aanbieder Marciel Ho
Huisgenoot1 min read
’n Fiets, ’n Paar Moeë Bene En ’n Droom
WAT sal maak dat enigiemand meer as 1 500 km op ’n fiets wil rondrits? Dit klink dan soos malligheid? Vra jy egter die “Spore”-sanger, is die antwoord eintlik eenvoudig: liefdadigheid. “Hoekom op aarde sal ek van George af Mbombela toe op ’n fiets ry
Huisgenoot1 min read
Vyf Vinnige Vrae
1 In watter Amerikaanse staat is Hollywood? 2 Hoeveel kante het ’n oktagoon? 3 Ankara is die hoofstad van watter land in die Midde-Ooste? 4 Wie is die enigste Suid-Afrikaanse vrou wat ’n Nobelprys ontvang het? 5 In watter provinsie is die Mapungubwe