Huisgenoot

KATE: PRINSES VAN KINDERS

BLY kalm en gaan voort. Met dié frase wou die Britse regering die bevolking se moreel ’n hupstoot gee toe die onweerswolke van die Tweede Wêreldoorlog in 1939 op die horison saampak. En vandag, meer as 80 jaar later, lyk dit of ’n sekere ma van drie jong kinders presies dié raad volg.

Want terwyl ander lede van die koningsgesin oënskynlik onder toenemende druk knak, gaan Kate maar net kalm en moedig aan – altyd met ’n glimlag, nie ’n enkele haar uit plek nie, die ene opregte warmte en meelewing.

Koningin Elizabeth het die afgelope ruk omtrent haar hande vol nadat prins Andrew in die nadraai van die Jeffrey Epstein-skandaal

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot5 min read
Dis Hoe Dié Familie Rol
JY NOEM dit ’n bak, nie ’n bal nie, sal die puriste jou vertel. Want hy’s doelbewus swaarder gemaak aan die een kant – dis die rede dat hy so ’n lui kurwe maak wanneer jy hom rol. En dis juis daai kurwe wat maak dat rolbalspelers sulke komiese passie
Huisgenoot1 min read
5 Vinnige Vrae
1 Wat is die enigste soogdier wat kan vlieg? 2 Watter vitamien kan jy van sonlig kry? 3 Wat is die amptelike taal in Brasilië? 4 Waar is die hoofkantoor van die Verenigde Nasies? 5 Wat noem ons die boonste laag van die Aarde? 1 Vlermuis  2 Vitamien D
Huisgenoot4 min read
’n Blok Vir Sports Op 50
DALK onthou jy nog die soort speelgoed wat jou laerskoolvriende pouses uitgehaal het. Van yo-yo’s tot albasters was deur geslagte algemeen en enigiemand kon daarmee speel. Maar daar is een speelding wat net deur ’n uitgelese groepie kinders baasgeraa