Huisgenoot

WARE HOFDRAMA

IN DIE hooggeregshof in Kaapstad is daar selde ’n tekort aan drama. Hier word immers gereeld opspraakwekkende sake verhoor waaroor almal kliphard gons. Maar oor die bewerings wat nou hier die rondte doen, word daar net in gedempte stemme gepraat …

In die lang gange sit advokate en staatsaanklaers in hul swart togas vir ’n oomblik hul aktetasse op die blink vloere neer om die jongste nuus uit te ruil. Selfs in die hof se openbare badkamer praat twee skoonmakers saggies daaroor terwyl hulle op hul besems leun.

Dis dié keer nie ’n dramatiese moordof bedrogsaak wat op almal se lippe is nie. Maar vir die mense wat elke dag hier in die hofgebou hul dagtaak verrig, is dit ewe belangrik.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot5 min read
Dis Hoe Dié Familie Rol
JY NOEM dit ’n bak, nie ’n bal nie, sal die puriste jou vertel. Want hy’s doelbewus swaarder gemaak aan die een kant – dis die rede dat hy so ’n lui kurwe maak wanneer jy hom rol. En dis juis daai kurwe wat maak dat rolbalspelers sulke komiese passie
Huisgenoot1 min read
5 Vinnige Vrae
1 Wat is die enigste soogdier wat kan vlieg? 2 Watter vitamien kan jy van sonlig kry? 3 Wat is die amptelike taal in Brasilië? 4 Waar is die hoofkantoor van die Verenigde Nasies? 5 Wat noem ons die boonste laag van die Aarde? 1 Vlermuis  2 Vitamien D
Huisgenoot4 min read
’n Blok Vir Sports Op 50
DALK onthou jy nog die soort speelgoed wat jou laerskoolvriende pouses uitgehaal het. Van yo-yo’s tot albasters was deur geslagte algemeen en enigiemand kon daarmee speel. Maar daar is een speelding wat net deur ’n uitgelese groepie kinders baasgeraa