Loading
MC![]()
author
Michael le Cordeur
Michael le Cordeur het in die Boland grootgeword. Na ʼn honneursgraad in letterkunde en ʼn B.Ed-graad aan die UWK volg hy ʼn onderwysloopbaan: eers taalonderwyser en later skoolhoof e...view moreMichael le Cordeur het in die Boland grootgeword. Na ʼn honneursgraad in letterkunde en ʼn B.Ed-graad aan die UWK volg hy ʼn onderwysloopbaan: eers taalonderwyser en later skoolhoof en kringbestuurder. Hy verwerf daarna ʼn M.Ed-graad in kurrikulumstudies en ʼn doktorsgraad in Afrikaansonderwys aan die Universiteit Stellenbosch, waar hy tans ʼn senior lektor en departementshoof in Kurrikulumstudies is. Hy is die skrywer van verskeie handboeke vir skole en universiteit.view less