Esmaré Weideman het 'n Bcom en B (Hons) Joernalistiek (albei cum laude) aan die Universiteit Stellenbosch verwerf. Sy het meer as 25 jaar se ervaring as joernalis, politieke skrywe...view moreEsmaré Weideman het 'n Bcom en B (Hons) Joernalistiek (albei cum laude) aan die Universiteit Stellenbosch verwerf. Sy het meer as 25 jaar se ervaring as joernalis, politieke skrywer, nuusredakteur en redakteur by van die land se mees gesaghebbende publikasies. Sy was die hoofredakteur van Media24 se vlagskip weeklikse tydskrifte, Huisgenoot, YOU en DRUM, voor sy in 2011 as Media24 se uitvoerende hoof aangestel is. Sy is 'n direkteur van Media24 en Novus Holdings (voorheen Paarl Media Groep).view less