Ruth se hartsbegeerte is om mense met God te
versoen. In haar skrywery poog sy om die leser te betrek
om deel te word van ‘n persoonlike verhouding met
Jesus, Heilige Gees en Vader.
Sy is sedert 19...view moreRuth se hartsbegeerte is om mense met God te
versoen. In haar skrywery poog sy om die leser te betrek
om deel te word van ‘n persoonlike verhouding met
Jesus, Heilige Gees en Vader.
Sy is sedert 1999 betrokke by die bediening van
vrouens van verskillende kulture, onder andere by Eksderde
Kampe en Heroic Conferences.
Sy het ook met die aanloop van die boek haar familie
en kinders bo ‘n loopbaan gestel . Sodoende het sy die
Here se genade intens beleef om dit deel te kan maak van
haar leefwyse.
Besoek gerus ook haar blog christiancarbs.com.view less