Johan Willemse, onafhanklike landbou-ekonoom, sê Shell se onttrekking, wat behels dat hy sy vulstasies (die sogenoemde stroomaf-bedrywighede) in Suid-Afrika gaan verkoop, gaan op die oog af nie veel van ’n impak op die landbou hê nie. “Ander maatskappye gaan net die vulstasies oorkoop en hulle gaan steeds brandstof die land inbring.”
Hoe Shell se onttrekking die landbou raak
May 24, 2024
2 minutes
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days