Die Tuinier Tydskrif

’N BLYWENDE nalatenskap

Een van Suid-Afrika se voorste konsertpianiste, Christopher Duigan, vertel ons van die kosbare tuin wat sy eertydse vennoot – wyle professor Barry Lovegrove – geskep het.

“Barry was ‘n akademikus en het ‘n spesiale belangstelling in die woestynomgewing gehad,” sê Chris. “Hy was die outeur van ‘n ikoniese boek, The Living Deserts of Southern Africa wat in 1993 verskyn het. Dit is hersien en is weer uitgegee net’n paar maande voor hy in 2022 oorlede is.”

Barry het aan die UK gestudeer en na-doktorale grade in Amerika, Australië en Duitsland verwerf. Hy het pas ‘n pos by die Universiteit van Natal in Pietermaritzburg gekry toe hy Chris ontmoet het – amper 30 jaar gelede. Nadat hy aan die Royal Northern College of Music in Manchester

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Die Tuinier Tydskrif

Die Tuinier Tydskrif1 min read
Harde Landskappering
Die skep van ʼn skoenlappertuin behels om die behoefte van mense, plante en skoenlappers binne ʼn samehangende omgewing in ooreenstemming te bring. Vir besoekers sal ʼn strategies geplaaste kronkelpad ʼn bekoorlike ervaring bied om skoenlappers van nader
Die Tuinier Tydskrif2 min read
Greg Se Topwenke
Greg het ’n passie om groen ruimtes te omskep en tuine te skep in asemrowende buitelugkuns terwyl hy aan ’n volhoubare toekoms werk. Met ’n kunstenaar se oog en ’n tuinier se aanraking, sal Greg vir jou’n pasgemaakte tuin ontwerp, onderskryf deur ’n
Die Tuinier Tydskrif2 min read
GROW to EAT
Omdat hierdie tipiese Aspoestertjie-pampoen al eeue lank bestaan, is dit nie algemeen bekend dat dit ‘n unieke Suid- Afrikaanse variëteit is wat deur die Nederlandse setlaars ontwikkel is nie. Dit is dikwels die pampoen van keuse vir Suid-Afrikaners