Huisgenoot

JOU STERRE

RAM 21 MAART – 19 APRIL

Verhoudingsprobleme kom op die voorgrond. Dit kan soos maak of breek voel – veral as ’n belangrike besluit opdoem. Jy wil nie in ’n posisie wees waar ’n besluit op jou afgedwing word nie. Jy moet besef die volmaan op die 25ste kan die keerpunt wees. Wees ’n tydelike gebrek aan selfvertroue te wagte wanneer Mars op die 23ste van teken verwissel.

VISSE 19 FEB – 20 MRT

Die Visse is nou die middelpunt van die aandag, al verkies jy dit dalk

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Toets Jou Kennis
1 Wat was die naam van die motor in die TV-reeks Knight Rider? 2 In watter eilandgroep sal jy die eiland Tenerife aantref? 3 Watter voedingstof ontbreek waarskynlik van iemand se dieet as hulle kwasjiorkor kry? 4 In watter posisie het Deon Fourie vir
Huisgenoot2 min read
Het Jy Geweet?
Deesdae is daar twee supergewilde klanklogo’s. Die een is Netflix se “ tudum”-geluid en die ander is TikTok se kenmerkende klankie. Dis wat jy aan die einde van elke TikTok hoor. Die maatskappy het dit ontwikkel om ’n unieke identiteit te gee wat hul
Huisgenoot3 min read
Vra Vir Irma
V Ek het ’n wonderlike, pragtige dogter, maar sy’s tog so ongelukkig. Sy’s nou 44 jaar oud en het ’n seun met baie goeie maniere. Sy was nog nooit getroud nie, maar was in ’n paar lang verhoudings. Sy verdien haar eie salaris en lê nie in kuierplekke