Tuis

'N FEES VIR DIE OOG

WIE WOON HIER? Laureen en Koos Rossouw
WAAR Oranjezicht, Kaapstad
GROOTTE 280 m2

Laureen Rossouw, ’n voormalige tydskrifredakteur van Kaapstad, het hierdie huis vyf jaar gelede die eerste keer gesien. Sy en haar man, Koos, was op die punt om uit hul woonstel in die stadskom te trek toe Laureen ’n foto van “ ’n bouvallige huis met klassieke Bauhaus-lyne” in die koerant sien. “Ek het gedink dis wensdenkery,” sê sy. Nogtans het sy haar na Oranjezicht gehaas om self te gaan kyk.

Toe Laureen die karaktervolle gebou uit die middel van die vorige eeu sien,

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Tuis

Tuis2 min read
Ons Lesers Sê
Melissa van der Colff van Upington skryf Dankie aan Tuis vir die artikel “Gelukkige sonvangers” (Desember 2022 | Januarie 2023). Kort daarna was dit vir ons geliefde ma, Malinda van der Colff, tyd om ons te groet. Haar tuin was haar lewe en die art
Tuis3 min read
Diere-maniere
Watter een van dié drie is Gucci die dwergpoedel? – Mari Viviers, Paarl Tansy en Teagan geniet mekaar se geselskap. – Chandré de Wit, George Chloe die Ragdoll-katjie verlustig haar in die geur van die dahlias. – Penny Mowbray, Gqeberha Mossel stel ’n
Tuis2 min read
Kos & drank
Geometriese servette (stel van 2) R350, byjohndesigns.com Bibby’s More Good Food (R480, Penguin Random House) is die tweede resepteboek deur die kos-inhoudskepper Dianne Bibby. Daar’s maklike en veelsydige resepte vir alles van elegante mengeldrankie