Tuis

ONTWERP JOU EIE formele tuin

WIE WOON HIER? ’n Kliniese sielkundige en ’n restaurateur, en hul twee honde
WAAR Athlone, Pietermaritzburg
GROOTTE 2 025 m2
GRONDTIPE Klei en skalie

Toe die eienaars tien jaar gelede hierdie eiendom raakloop met ’n huis wat in 1941 op ’n skuins erf gebou is, het hulle dadelik besef dat hulle iets spesiaals hier kan skep. “Ons het geweet ons sou die verskillende vlakke goed kan benut,” vertel hulle.

Die tuin was niks besonders nie, maar wat wel daar gegroei het, was goed versorg. “Hier was net gras, ’n paar plante en enkele bome.” Een van die redes daarvoor, sou hulle uitvind, was die swak grondgehalte – meestal klei, asook groot skalierotse wat uitgegrawe moes

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Tuis

Tuis1 min read
Tuis
REDAKTEUR Wicus Pretorius • redakteur@tuis.co.za Posadres Posbus 1802, Kaapstad 8000 Algemene navrae Yumna Tofey yumna.tofey@media24.com • 021 406 4552 REDAKSIE Artikelredakteur Beatrice Moore-Nöthnagel beatrice.nothnagel@media24.com Kreatiewe reda
Tuis2 min read
Hallo!
Jare gelede, voor ’n eindelose musiekbiblioteek op die internet beskikbaar was, was my man, Allister, die meester van die “mixed tape”. Hy sou elke liedjie met groot sorg uitsoek en dit opneem, en my dan oorrompel met sy fyn aangepaste speellys wat t
Tuis1 min read
Blokraai #176
Lesers weet baie van Dana Snyman omdat hy ons jare lank al deur sy skryfwerk inlaat in sy leefwêreld. Maar dat hy oneervol uit die weermag ontslaan is, is nie iets wat hy aan die groot klok gehang het nie. Tot nou met Seun, sy rou onthou van sy ervar