Huisgenoot

RAFA SE KLEIN KAMPIOEN

is duidelik wie die belangrikste speler in die Nadal-huishouding het onlangs tyd saam met sy seun van 15 maande, , deurgebring in ’n park in Brisbane, Australië. Die kleinman lyk heel tuis met ’n raket in sy hand, al het hy sy pa met sy mini-weergawe per ongeluk teen die kop geslaan.

You’re reading a preview, subscribe to read more.