Huisgenoot

KENDALL BEBOET

aar glimlag is dalk ’n hele paar (28) ’n verkeersboete kry nie. Dié model is in Beverly Hills afgetrek nadat sy nie by ’n stopteken stilgehou het nie. Sy en haar goeie vriendin Hailey Bieber was albei in die motor, maar ook nie eens hul gesamentlike glimlagaanslag kon die verkeersbeampte oortuig om die oortreding oor te sien nie.

You’re reading a preview, subscribe to read more.