Avontuur Afrika

Wat gewaar ek daar…

Audi

Die Q8 e-tron was veronderstel om in 2023 reeds hier aan te land, maar Audi Suid-Afrika het nou laat glip dat dit moontlik teen Oktober 2024 in Suid-Afrika sal wees. Dit sal as beide SNV en Sportback-bakstyle, met drie dryfstelsels en twee batterygroottes om van te kies, beskikbaar wees. Die topmodel sal waarskynlik die S Q8 e-tron wees, wat met drie elektriese motors spog en 370kW en 973Nm lewer. Nuwe weergawes van die Q2, Q3, Q7 en Q8 kan ook gedurende 2024 plaaslik bekendgestel word.

BMW

Die nuwe X2 kan vroeg in die nuwe jaar reeds sy opwagting maak. Die topmodel sal

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Avontuur Afrika

Avontuur Afrika3 min read
‘N Ougat Huisie Op Wiele
Die Suzuki Eeco is in 2023 op die Suid-Afrikaanse mark bekend gestel en dit was ‘n onmiddellike gunsteling by besighede wat na ‘n klein karweiertjie en daaglikse ryding op soek was. Die manne by Suzuki SA het egter met die blink gedagte vorendag geko
Avontuur Afrika4 min read
Nou Met Meer…
Die legendariese Toyota Land Cruiser 70 is die eerste keer in 1984 in Japan bekendgestel en vier vanjaar sy 40ste herdenking. Dis amper ongelooflik om te dink dat meer as 10 000 000 eenhede sedertdien wêreldwyd verkoop is. Dit is ‘n verstommende 250
Avontuur Afrika3 min read
Goeters & geite
Dit klink baie romaties om in die reën te dans, maar dis nie altyd so lekker nie. Vra my… ek het al genoeg kere in my lewe natgereën om te weet waarvan ek praat! Daarom is ek mal oor die K-Way Backpack Rain Poncho. Gemaak van 100 persent 190T poliëst