Huisgenoot

Vaarwel 7de Laan!

is tyd om tot siens te sê aan noudat die sepie se laaste episode in Desember uitgesaai word. Vir 23 jaar het die inwoners van Hillside in ons huise gekuier. Ons het saam met hulle gelag, gehuil, kwaad geword en fees gevier. Nou sê ons vaarwel aan met ’n spesiale bêreboek. Herleef die drama en intriges, die hoogtepunte, skokke, liefde en trane met se spesiale -gedenkuitgawe.

You’re reading a preview, subscribe to read more.