Die Tuinier Tydskrif

Wat is nuut in buiteverligting

Die buiteverligtingsbedryf verander nie regtig veel van jaar tot jaar nie, maar namate tegnologie verbeter, raak die doeltreffendheid van verligting ook beter. Slim ontwerp omskep dan ʼn noodsaaklikheid in iets stylvols wat op sigself ook ʼn fokuspunt kan wees.

• Verligting vir tuinatmosfeer en/of veiligheid is op hierdie gebiede verbeter, herontwerp en doelaangepas.

• Slim ligte – ʼn uitbreiding van slim huise – word dikwels deur toepassings aangedryf en laat toe dat hulle van ver af of met tydtoestelle

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Die Tuinier Tydskrif

Die Tuinier Tydskrif1 min read
Skoenlappertuinmaak
Buiten die estetiese aantrekkingskrag, dien skoenlappertuinmaak ook as ʼn opvoedkundige platform vir kinders en is ekologies belangrik. Skoenlappers in jou tuin dui op die skakel met die plaaslike ekostelsel, en die vestiging van ʼn skoenlappertuin kan
Die Tuinier Tydskrif2 min read
Wat Om Te Doen Mei
Nog tyd om boontjies, blaarslaai, radyse, uie, beet, preie en wortels in koue en gematigde streke te saai. Hou die saadbakkies goed beskut en warm. Saai die saad in enkel-of dubbelrye 15 cm uitmekaar met ’n gaping van 75 cm tussen die dubbelrye om jo
Die Tuinier Tydskrif1 min read
SitroenVerbena
Sitroenverbena (Aloysia citrodora) is ’n uitstekende kruid as ’n plaasvervanger vir ’n groot suurlemoenboom. Uit al die suurlemoengeurige kruie is hierdie een die suurlemoenagtigste, so dit is goed vir ’n plek naby die kombuis om gereeld te gebruik.