1 Geldplant
is ʼn speelse huisplant met skraal stingels en ronde blink blare wat soos munte lyk – en dit word algemeen die Chinese geldplant, of meer aards, die pannekoekplant genoem. Dit is bedreig in sy natuurlike habitat (China) en sy verlede was nogal twyfelagtig deurdat dit deur vlugtende sendelinge en plantjagters rondversprei en sylote en steggies later deur amateurtuiniers rondgedeel is. Die Westerse wêreld het eers in die laat 20ste eeu met hierdie plant