1 Physostegia virginiana
ie outydse spesie is ʼn polvormende meerjarige met hoë are ligpers buisblomme – en was nog altyd ʼn gewilde tuinsnyblom. Dit het egter die geneigdheid om om te val en “gehoorsaam” plat te bly, en volwasse blomme is geneig om te gou tot bruin te verdof. Goeie teling het egter tot moderne hibriede gelei wat kompak