Die Tuinier Tydskrif

BOTANIESE infusies

Jou tuin is dalk mooi, maar dit behoort nie net om sy sierwaarde geniet te word nie. Wanneer jy ʼn paar eetbare plante bymeng, kan dit ook kombuisproefnemings aanvuur. Iets so eenvoudig soos ʼn paar roosblare of ʼn takkie roosmaryn kan gewone kombuisbestanddele in ʼn opwindende en unieke infusie verander, wat gereed is om in jou somerskemerkelkies of vakansiegebak te gebruik.

Kruiestrope

Kruieblare is propvol olies wat diep geure aan strope kan verleen. Vergeleke met bestanddele soos bessies gee die aardse smake balans aan suikerstrope, wat die stroop nuttig maak vir pikante sowel as

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Die Tuinier Tydskrif

Die Tuinier Tydskrif2 min read
Waterslim Tuinmaak
Water Wise, Rand Water se omgewingshandelsnaam, is op die voorpunt om opvoeding en bewustheid van waterbewaring en ander omgewingskwessies te bevorder. Water Wise het die Water Wise Organic Food Gardens-inisiatief ontwikkel met volgehoue toewyding om
Die Tuinier Tydskrif4 min read
Geen Spogvertoning SONDER GRYS Nie!
Die kleur grys word oor die algemeen as ʼn neutrale of achromatiese kleur omskryf wat gewoonlik met onverskilligheid, onsekerheid, beskeidenheid en verveeldheid verbind word, en is oënskynlik nie ʼn gunstelingkleur as dit met ander kleure vergelyk word
Die Tuinier Tydskrif2 min read
Uitspattig!
In die Griekse mitologie is Calliope die muse wat welsprekendheid en epiese poësie geïnspireer het. In die alledaagse Suid-Afrika inspireer die ‘Calliope Splash’-reeks pelargoniums met hul helder en lewendige blomme, menige tuinier om poëtiese taal t