Die Tuinier Tydskrif

3 haastige struike

Plumbago auriculata ‘Royal Cape’

uid-Afrika het vir die res van die wêreld ‘n wonderlike geskenk gegee in die vorm van plumbago, ook blousyselbos genoem. Hy is oral as geliefde tuinplant verwelkom wat met oorgawe blom en parmantig oor ander plante klouter. Hy versprei ook deur lang lote oor betreklik groot areas te anker, en rank teen bome op agter die son aan. Daar is ook ‘n meer, wat ons harte gesteel het. Die loof is kruisementgroen, en die nektarryke blomme lok voëls en die gewone blou skoenlapper. kan koue en ligte ryp verdra, en as hy nie te veel skade opdoen nie, sal hy kort voor lank weer in die lente bot. Hy is ideaal geskik vir winderige kustuine.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Die Tuinier Tydskrif

Die Tuinier Tydskrif1 min read
Skoenlappertuinmaak
Buiten die estetiese aantrekkingskrag, dien skoenlappertuinmaak ook as ʼn opvoedkundige platform vir kinders en is ekologies belangrik. Skoenlappers in jou tuin dui op die skakel met die plaaslike ekostelsel, en die vestiging van ʼn skoenlappertuin kan
Die Tuinier Tydskrif2 min read
Wat Om Te Doen Mei
Nog tyd om boontjies, blaarslaai, radyse, uie, beet, preie en wortels in koue en gematigde streke te saai. Hou die saadbakkies goed beskut en warm. Saai die saad in enkel-of dubbelrye 15 cm uitmekaar met ’n gaping van 75 cm tussen die dubbelrye om jo
Die Tuinier Tydskrif1 min read
SitroenVerbena
Sitroenverbena (Aloysia citrodora) is ’n uitstekende kruid as ’n plaasvervanger vir ’n groot suurlemoenboom. Uit al die suurlemoengeurige kruie is hierdie een die suurlemoenagtigste, so dit is goed vir ’n plek naby die kombuis om gereeld te gebruik.