Kikoejoe
, wat algemeen as kikoejoe bekend is, is die perkgras wat meestal in Suid-Afrika gebruik word. Dis inheems in Oos-Afrika en het ʼn aggressiewe groeiwyse, wat beteken dit kan indringend raak en inheemse grasse verdring. Kikoejoe is droogteverdraagsaam, goedkoop en