Huisgenoot

GEHUURDE SONKRAGSTELSELS EN VERSEKERING

DEESDAE kan jy as ’n huiseienaar ’n sonkragstelsel huur. Vir baie mense maak dit sin, want jy hoef jou nie te kwel oor die installering nie, en gewoonlik ook nie oor die onderhoud nie. Die verhuringsmaatskappye het verskillende opsies; dus kan jy kies wat jou sak pas.

Maar wat van versekering? Sumarie Greybe van die digitale versekeringsplatform Naked beantwoord vir ons vyf vrae.

1 WIE IS VERANT-WOORDELIK VIR DIE VERSEKERING?

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Babbel Voort Aanlyn!
Twee prettige seisoene van Die Babbelbende is aanlyn op huisgenoot.com te kry. In dié Afrikaanse kinderreeks ondersoek die vriende Bibi, Ben, Paloeka die leeu en Palawa die kameelperd die interessante dinge wat ons wêreld so wild, woelig en wonderlik
Huisgenoot1 min read
Speletjies
By watter prent pas die skaduwee? A-5, B-2, C-6, D-3, E-4, F-1. Skommel die letters en vind die woorde: kontrole, swaard, bom, gifdrankie, trofee, skatkis, knope. Hoeveel van elke vrug is weggesteek? A-3, B-5, C-5, D-4, E-1, F-2.
Huisgenoot3 min read
Skone Slaap
AS ’N skoonheidskrywer en ma van twee is dit nie altyd maklik om tyd in die dag te kry om ’n 20-minuut-gesigmasker of haarbehandeling aan te wend nie. Dis hoekom skoonheidsprodukte wat werk terwyl ek slaap veel aanlokliker is. Ons vel gaan ’n vernuwi

Related