SA Hunter/Jagter

TOTSIENS, MAAR NIE VAARWEL...

lfriede se loopbaan as joernalis, taalversorger en redakteur strek oor 36 jaar. Haar eerste pos was as joernalis by die destydse-tydskrif, ’n opwindende tydperk waar sy wyd kon reis om inligting vir artikels in te samel. Sewe jaar-tydskrif haar genader om die pos as taalredakteur te aanvaar. Dit was vir haar ’n eer om die leisels oor te neem by Rean Steenkamp, tans ’n spesialisskrywer vir SA JAGTER/HUNTER. In haar tydperk daar het hulle ook ’n tweede tydskrif,, in die lewe geroep. Vir die volgende vyf jaar was sy taal- en produksieredakteur van albei tydskrifte. Daarna het sy die akademiese omge-wing betree as hoof van die Universiteit van Pretoria se Taaleenheid, waar sy ’n korporatiewe taalbeleid vir die universiteit ontwikkel het.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SA Hunter/Jagter

SA Hunter/Jagter4 min read
GRIEKSE MOUSSAKA Met ’n Wildsvleiskinkel
Lae sappige vleis, soet eiervrug, romerige witsous met ’n bros dakkie kaas – alles gebak tot stomende perfeksie. Dít klink mos nou soos ’n plan! Ek het altyd wildsmaalvleis in my vrieskas en het die pakkie koedoevleis só gekyk en net daar besluit dit
SA Hunter/Jagter8 min read
Buying A Used Double Rifle Part II
Under the heading of “Quality”, factors such as action type, engraving, wood quality and overall fit and finish come into play. Arguably, the two most important factors in the longevity of any firearm are the quality of the original materials used an
SA Hunter/Jagter4 min read
Slagdoppies Watter Om Wanneer Te Gebruik
Theuns Lombard vra my verlede week hoe hy kan weet watter tipe slagdop-pie om saam met sy kruit en koeël in sy .30-06 te gebruik om die beste resultate te verkry. Hy wil ’n 165 grein Barnes TSX-koeël gebruik, saam met Lapua-doppe en Vihtavuori N550-d

Related