KONTAKINLIGTING/CONTACT INFORMATION: SAJWV - Inyathipark | SAHGCA - Inyathi Park
ADRES/ADDRESS: Plot 3, Mountain Drive 7, Derdepoort, Suid-Afrika/South Africa
TELEFOON/TELEPHONE: (Suid-Afrika/South Africa) 0861 SAHUNT (724 868) | Internasionaal/ International: +27 (0) 12 808-9300
E-POS/E-MAIL: admin@sahunt.co.za | WEBTUISTE/ WEBSITE: www.sahunters.co.za
VUURWAPENWET – TWEE DEKADES LATER STEEDS ’N DOOLHOF
Vir ongeveer 20 jaar sedert die Wet op Beheer van Vuurwapens (Wet 60 van 2000) in Julie 2004 in werking getree het, ervaar vuurwapeneienaars – en elke landsburger wat graag ’n vuurwapen wil besit – een struikelblok ná die ander weens die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) se gebrekkige implementering en oënskynlike