TOEVALLIGE LIEFDE
n die romkom vertolk Haley (28) die rol van Hadley Sullivan. Op ’n vlug van New York na Londen ontmoet sy Oliver (Ben Hardy) en raak halsoorkop verlief. Hadley het met ’n swaar hart aan boord gegaan, want sy is op pad om haar pa se tweede troue by te woon. Die ontmoeting met Oliver maak