Aan wie dink jy wanneer jy die woorde “Hoezit, my tjomma” hoor?
Die Flooze, natuurlik. Of eerder die-karakter wat die aktrise en sangeres Sorina Erasmus destyds ’n bekende naam gemaak het. So ikonies het haar sêding geword dat sy in 2009 ’n gelyknamige liedjie uitgereik het.