Huisgenoot

HOE GOED KEN JY BILLIE EILISH?

anneer jy aan die 21-jarige Amerikaanse sangeres dink, dink jy aan treffende lirieke wat sy met haar asemrowende stem lewe gee. Jy dink nie juis aan Billie as iemand wat op die klankbaan sal verskyn nie. Sy sê self sy het gehuiwer toe hulle haar oor die projek nader, maar toe sien sy die fliek is allesbehalwe oppervlakkig. En natuurlik is ons baie bly sy het ingestem, want nou kan ons die liedjie “What Was I Made For?” geniet, en dis een van ons gunstelingliedjies op se klankbaan. Hoe goed ken jý die Grammy-wenner? Doen ons vasvra en kyk.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Toets Jou Kennis
1 Wat was die naam van die motor in die TV-reeks Knight Rider? 2 In watter eilandgroep sal jy die eiland Tenerife aantref? 3 Watter voedingstof ontbreek waarskynlik van iemand se dieet as hulle kwasjiorkor kry? 4 In watter posisie het Deon Fourie vir
Huisgenoot2 min read
Het Jy Geweet?
Deesdae is daar twee supergewilde klanklogo’s. Die een is Netflix se “ tudum”-geluid en die ander is TikTok se kenmerkende klankie. Dis wat jy aan die einde van elke TikTok hoor. Die maatskappy het dit ontwikkel om ’n unieke identiteit te gee wat hul
Huisgenoot3 min read
Vra Vir Irma
V Ek het ’n wonderlike, pragtige dogter, maar sy’s tog so ongelukkig. Sy’s nou 44 jaar oud en het ’n seun met baie goeie maniere. Sy was nog nooit getroud nie, maar was in ’n paar lang verhoudings. Sy verdien haar eie salaris en lê nie in kuierplekke