Die Tuinier Tydskrif

ONTSPANNE @ CHELSEA

Die meeste van die skoutuine het ‘n duidelike tema geïllustreer waarvan die sentrale tema ‘n gevoel van omgee en koestering was, hetsy vir mense, plante of insekte. Die tuine was spesiaal, en vir my was almal op die een of ander manier wenners. Die Beste op die Skou-toekenning het gegaan aan Horatio’s Garden, ontwerp deur Charlotte Harris en Hugo Budd, wat geskep is as ‘n rolstoeltoeganklike tuin vir ‘n liefdadigheidsorganisasie vir mense met rugmurgbeserings. Met ʼn grasveld, ‘n fontein en sitplek vir gaste is hierdie tuin ‘n toevlugsoord om in ‘n rustige omgewing te kuier.

Die Beste Toevlugstuin,  , is deur Charlie Hawkes ontwerp om die impak van visuele demensie te beklemtoon, waar die brein nie kan vertolk wat die oog sien nie en die visie gefragmenteer is. Fors strukture, hoë bome

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Die Tuinier Tydskrif

Die Tuinier Tydskrif1 min read
Skoenlappertuinmaak
Buiten die estetiese aantrekkingskrag, dien skoenlappertuinmaak ook as ʼn opvoedkundige platform vir kinders en is ekologies belangrik. Skoenlappers in jou tuin dui op die skakel met die plaaslike ekostelsel, en die vestiging van ʼn skoenlappertuin kan
Die Tuinier Tydskrif2 min read
Wat Om Te Doen Mei
Nog tyd om boontjies, blaarslaai, radyse, uie, beet, preie en wortels in koue en gematigde streke te saai. Hou die saadbakkies goed beskut en warm. Saai die saad in enkel-of dubbelrye 15 cm uitmekaar met ’n gaping van 75 cm tussen die dubbelrye om jo
Die Tuinier Tydskrif1 min read
SitroenVerbena
Sitroenverbena (Aloysia citrodora) is ’n uitstekende kruid as ’n plaasvervanger vir ’n groot suurlemoenboom. Uit al die suurlemoengeurige kruie is hierdie een die suurlemoenagtigste, so dit is goed vir ’n plek naby die kombuis om gereeld te gebruik.

Related