Kool is ’n seisoengewas wat goed aard in die koeler temperatuur voor die volle somerhitte. Kies ’n lente-of somervariëteit wat vinnig uitgroei, soos Kaapse spitskool (groenlof-tipe ‘Cape Spitz’), ‘Copenhagen Market’, ‘Glory of Enkhuizen’ of Chinese kool soos ‘Michihili’.
Saai saad in saadbakke ses tot